Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Singstar word kommin (en nog kakker)

Wie van julle ken Singstar? Dis die Karaoke-speletjie vir die Playstation. Wel dit het sopas nog kakker en fokken kommin geword. Jy sal dit nie glo nie, maar die mense van Singstar en Sony het besef dat daar baie mense in SA is wat like van kommin Afrikaanse musiek. Sien die ouens hoe baie zak maak al die kommin Afrikaanse popsterrre. Toe skeem die ouens kom ons maak ook zak uit die kommin mark. En hier is die eindproduk.

Hier is die volle lys van songs waarop jy en jou vriende kan kommin gaan, vir dié wat belangstel in die kak.

Blackie Swart – Liewe Lulu
Bobby van Jaarsveld – Spieeltjie
Bok van Blerk & Robbie Wessels – Ons Vir Jou Suid Afrika
David Fourie – Jy Soen Soos ‘n Engel
Die Campbells – Rooi Rok Bokkie
Die Campbells – Bietjie Bietjie Lam (My Knieë Raak Lam)
Dozi – Jan Asseblief Tog Squeeze My
Eden – Kniee Lam
Gerhard Steyn – Baby Tjoklits
Gerhard Steyn – Diamante Vir Jou
Gé Korsten – Liefling
Heinz Winckler – Ek Kan Weer In Liefde Glo
Jack Parow – Cooler As Ekke
Jak de Priester – Sally Williams Nougat
Jakkie Louw – Drie Pikkewyne
Juanita du Plessis – Skarumba
Juanita du Plessis – Tussen Woorde
Juanita du Plessis – Lepellê
Karen Zoid – Afrikaaners Is Plesierig
Kurt Darren – Meisie Meisie
Kurt Darren – Loslappie
Liani May – Jy Soen My Nie Meer Nie
Nádine – Kaapse Draai
Pieter Koen – 3 Susters Van Drie Susters
Ray Dylan – Jessica
Robbie Wessels – Leeuloop
Romanz – My Hele Hart
Snotkop – Parapapa
Steve Hofmeyr – Pampoen
Theuns Jordaan – Soos Bloed

Ten minste verteenwoordig Jack Parow die cool mense ook op die pot kak. Availible in stores today. Fok.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *