Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: foo fighters

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014 0

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014

In 2011 het Foo Fighters die ongelooflike goeie album Wasting Light bekend gestel. Ja dit was so lank terug. Die album was uitstekend en was ‘n groot sukses die wêreld deur. Dit sit natuurlik...

Foo Fighters – All my Life 1

Foo Fighters – All my Life

“All my Life” is die eerste single van die Foo Fighters se album One by One af. Toe die Foo Fighters oorspronklik die album One by One record het, het hulle vir vier maande...

The Prodigy – Warrior’s Dance 3

The Prodigy – Warrior’s Dance

The Prodigy kom Suid-Afrika toe en dit is ‘n goeie ding vir twee redes. Die eerste rede is natuurlik dat the Prodigy ‘n great band is en hulle live shows is ongelooflik goed. Onthou...

Foo Fighters – These Days 2

Foo Fighters – These Days

Foo Fighters is arguably die grootste rock band in die wêreld op die stadium. Hulle het al sewe full length albums uit, hulle het al die Wembly Stadium vol gepak met fans vir ‘n...

Foo Fighters: Nuwe album en “Thanks” 1

Foo Fighters: Nuwe album en “Thanks”

Die afgelope jaar was ‘n goeie jaar vir Foo Fighters fans. Waarom? Natuurlik omdat Wasting Light een van hulle beste albums tot op hede was. Hier by gevaaalik.com maak ons geen geheim daarvan nie:...

Top 5 albums van 2011 1

Top 5 albums van 2011

Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...

Foo Fighters Garage Tour 1

Foo Fighters Garage Tour

Die Foo Fighters het so rukkie gelede op ‘n toer gegaan waar hulle in hulle fans se garages ‘n gig kom speel om hulle nuwe album Wasting Light te support. Baie van julle sal...

Pukkelpop gekanselleer 0

Pukkelpop gekanselleer

Die Pukkelpop-fees is amptelik gekanselleer. ‘n Sterk storm het gisteraand die feesgronde getref. Vyf mense is dood, tien is ernstig beseer, en honderde ander het ligte beserings opgedoen. Drie van die ernstig beseerdes word...