Dave Grohl praat oor sy eerste Reading Festival
Dave Grohl is een van die grootste rock stars wat daar nog was op die planeet. Hy was die drummer van een van die grootste bands ooit, Nirvana. Hy doen vocals en guitars vir Foo Fighters. En daar was al baie ander goed waarmee hy involved was: Queens of the Stone Age, Them Crooked Vultures, Probot, Prodigy en nog vele meer.
Tog is Dave Grohl een van die most down to earth ouens wat jy ooit sal ontmoet. Hy is ‘n huge rock idol, maar is nooit ‘n poes daaroor nie. Dit is seker wat gebeur as jy ‘n goeie lewe maak van dit wat jy regtig wil doen en jy ‘n nice mens is. Hier praat hy oor sy eerste Reading Festival en dan kry hy ook die crowd om gou vir sy ma geluk te wens met haar verjaarsdag.
Goosebumps…