Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Foo Fighters – These Days

Foo Fighters is arguably die grootste rock band in die wêreld op die stadium. Hulle het al sewe full length albums uit, hulle het al die Wembly Stadium vol gepak met fans vir ‘n show, hulle het vir hulle nuutste album ses Grammy nominations gekry en hulle het selfs al shows gespeel vir van hulle fans in die fans se garages. Of jy nou die Foo Fighters like of nie jy kan nie stry met wat hulle al bereik het nie. in die nuwe Foo Fighters video vir “These Days” kry mens so klein smakie van hoe groot die Foo’s is.

You may also like...

2 Responses

  1. December 10, 2012

    […] my Life" is die eerste single van die Foo Fighters se album One by One af. Toe die Foo Fighters oorspronklik die album One by One record het, het […]

  2. June 27, 2013

    […] John Fogerty (Credence Clearwater Revival) se komende album, Wrote a Song for Everyone, het hy die Foo Fighters gejoin in hulle Los Angeles studio. Daar het hulle besluit om die 1969 anti-war anthem […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *