Random Gevaaalikhede vir die wen

Die tyd vir nog’n Random Gevaaalikhede is hier. Ek post deesdae meestal op Instagram in terme van die hele social media game. Twitter en Facebook is ook nog daar, en elkeen het verskillende weergawes van dieselfde ding: gevaaalik.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Heel uit plek uit.

Koop ‘n GVLK hempie. Dit maak goeie kersgeskenke. En elke gevaaalik.com hemp is beskikbaar vir mans en vrouens. Ek diskrimineer nie. Net beskikbaar op komedie.co.za.

Die tyd om jou tuin aan die gang te kry is nou. Bietjie grond, ‘n pot of twee, water en ‘n paar saadjies. Voor jy jou kan “boomhuis” sê het jy jou eie bome.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *