Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Spook geheime video en Random Gevaaalikhede

Daar is niks fout met harde metal riffs nie. Daar is ook niks fout daarmee as daar so bietjie theatrics gaan saam met daardie swaar metal riffs nie. Dit is hoe ek Ghost aan jou sou beskryf. Dik “Carrie” vibes in die video. Dit is weird, en dit sal verseker my ma uitfreak.

Geniet die geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Die beste move is om jou eie boom te groei. Begin deur te leer van sade.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *