Tagged: Afrikaanse grappe

0

For the meme

Ek weet nie wat is hierdie meme se naam nie. Die beste wat ek kon kry is hierdie ‘life, basically’ een waar dit miskien ontstaan het. Dit is deel van die prag van memes....

2

Vir meer Random Gevaaalikhede

Dankie vir almal wat aanhou om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Keep ’em coming en email jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com toe. Maak ook sker jy kry die gevaaalik Nuusbrief. Die enigste email...