Donderdagmiddag Random Gevaaalikhede
Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie,...
Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie,...
Kleef die naweek nog aan jou ook? Soos een van daardie pikkewyne wat in ‘n oliestorting was, dit drup van jou af. Dit is ‘n kombinasie van lui, babbelas, ontrekking en skok wat jou...
Amper soos ‘n random chat met Jack Parow. Eintlik glad nie soos dit nie. Ek moes net ‘n manier kry om ‘n link in te sit na die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode ‘n chat...
Ek het die naweek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd Fokofpolisiekar live gesien by die Injustice 2 Championships Finals, by Weiveld. Ek het dit gemis, nie net live musiek nie, maar...
Ek sê dit al sedert 2017: Podcasts en audio is the way of the future. Dink daaroor, as jy iets Google kry jy ‘n klomp text, maar deesdae can jy Google Voice Search en...
Hierdie is die Random Gevaaalikhede. Wat meer wil jy weet? As jy ‘n foto het vir die Random Gevaaalikhede kan jy hom gerus email na gevaaalikdotcom@gmail.com or stuur via WhatsApp na (0788452709). Geniet die...
Vandag is daar so paar ekstra foto’s in die Random Gevaaalikhede. Vir twee redes. Die eerste rede is oor julle vir my so baie foto’s stuur op WhatsApp (0788452709) dat ek amper nie kan voorbly...
Voel soos Maandag, is eintlik Dinsdag. Die goeie nuus is die week is kort. Die slegte nuus is jy moet nou weer terug by die werk wees na die langnaweek. Die Random Gevaaalikhede is...
Maandag, nog ‘n Maandag. Nie die gunsteling dag van die week vir meeste mense nie. Gelukkig kry jy bietjie Random Gevaaalikhede op ‘n Maandag. Wat soos mens deur die lewe gaan is daar altyd...
Maandag op ‘n Dinsdag, of Dinsdag op ‘n Maandag. Whatever, vandag is jy weer op kantoor en dit is miskien nie jou eerste keuse van wat jy nou met jou tyd wil maak nie....
A public service announcement: Vir die wat wil foto’s stuur na die Random Gevaaalikhede kan so maak deur dit te WhatsApp na my toe by (0788452709). Dankie dat julle Random Gevaaalikhede met my en gevaaalik.com...
Die fokus moet shift. Oor die laaste jaar het ek so erg gefokus op geld maak met gevaaalik.com, dat ek baie ander aspekte begin afskeep het. Nou die dag is die crux van die...