Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die week stop met Vrydag Bederf

Ek weet, jy het ‘n harde week agter die rug. Maandag as jy terug is by die werk is ons in Oktober en ek het lekker kompetisies om cool stuff te wen vir julle in Oktober.

Maak seker jy weet eerste van die kompetisies deur die gevaaalik Nuusbrief te kry, elke Vrydag in jou inbox.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.


You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *