Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies: Smile

Ons almal moet smile so elke nou en dan. Ek weet dit is moeilik as jy by die werk sit en as jy dink die naweek is nog so entjie weg, want dan raak dit net nog moeiliker. Gelukkig is ek en die Stoute Boudjies hier om te help. Want die fok weet…

Ek vra om verskoning vir die een foto (jy sal weet watter een as jy hom sien). Dit is bietjie risky, maar ek kon dit nie help nie. Miskien moet ek eerder daardie hou vir wanneer ek gevaaalik.com se porn site begin. Wat dink julle? Geniet dié week se Stoute Boudjies.

You may also like...

3 Responses

  1. John says:

    Watse ene is kwansuis NSFW?

  2. Stix says:

    As dit nie NSFW is vir jou nie maak dit saak watter een? Ek het nooit gesê NSFW nie, net risky.

  3. Max says:

    Ah..I love them so much..all cute pics!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *