Laat middag Stoute Boudjies
Niks soos ‘n vier kilometer stappie om die Stoute Boudjies laat te maak nie. Dit is mos lekker om net te staak as jy nie wil werk nie, en dus moes en vandag voetklap in plaas van bus ry.
Geniet die week se Stoute Boudjies.