Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is effe laat

My bad. Ek is besig om ‘n baie cool Battlefield 1 ding te organise. Nou moet ek mense oortuig om pryse te gee vir die van julle wat die dag van Battlefield 1 pret bo uitkom. Kyk uit vir ‘n Random Gevaaalikhede later vanmiddag en ook ‘n podcast wat ek eintlik nou 10:00 gaan begin record. So tien teen een terwyl jy besig is om hierdie te lees.

Thanks vir die wat foto’s stuur via WhatsApp (0788452709) en ook die wat email. Onthou om op te teken vir die gevaaalik.com nuusbrief, more gaan daar ‘n nuusbrief met ‘n lekker coupon code sodat jy geld kan spaar in die gevaaalik Merch Shop.

Geniet die week se Stoute Boudjies, al is dit effe laat.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *