Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kop bo water Random Gevaaalikhede

Keep grinding en alles sal ok wees. Maak nie saak hoe diep jou gat is nie, as jy net aanhou klim sal jy mettertyd bo uitkom. “Eat shit for ten years so you can eat caviar for the rest of your life.”

Al probleem daar is dat ek nie ‘n groot fan van caviar is nie. Gee my eerder ‘n steak en Jack Daniels asseblief. Hoop die Random Gevaaalikhede gee jou darem ‘n tipe van vreemde ondersteuning of moed, terwyl jy deur jou shit werk. As jy ‘n foto het vir die Random Gevaaalikhede, maak seker jy stuur die foto met WhatsApp in (0788452709)

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Dankie aan Hein wat die een vir ons gestuur het.

As jy nie geweet het nie, ek like Katy Perry. Ek like haar, nie haar musiek nie, vir haar.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *