Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede, vat so Vrydag

Vreemde week hierdie waar jy Random Gevaaalikhede sommer op ‘n Vrydag kry. Verseker nie die ergste ding wat kan gebeur nie, en dit is Vrydag so die naweek is so te sê hier. Dankie vir die van julle wat foto’s instuur via WhatsApp (0788452709). Ek het hardop gelag vir die foto van die ou met die gun op sy heup sonder ‘n hemp.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Glo moet mens op Snapchat wees as jy hip wil wees soos al die ander cool kinders. So hier is vir jou ‘n link na my Snapchat.

Ek het ‘n video gemaak oor my gunsteling T-shirts. Check hom hier onder. Bonus punte as jy subscribe aan my channel of die video share op Facebook of Twitter.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *