Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies in die buitelug

Vir ‘n verandering het ek besluit om die Stoute Boudjies vroeg te laat land. Meestal omdat daar deesdae gefok word met die gevaaalik.com Facebook page se reach. Facebook het laasweek probeer om die Stoute Boudjies weg te hou van julle af. Soos altyd gaan die speel-speel-preutse-dose uit hul pad om te probeer om gevaaalik.com se kop onder water te hou. Skynheilige gemors. Wonder of Maxim en Men’s Health dieselfde kak kry van adverteerders ens. af?

In elk geval, geniet die week se Stoute Boudjies. Dit is ‘n goeie een.

Indien jy, of iemand wat jy ken dagga-olie gebruik of dink daaroor om dit te begin gebruik, stel ek voor jy lees hierdie stukkie, of stuur sommer vir hulle die link met WhatsApp.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *