Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf: A new Hope

Nee dit is nie Star Wars nie. Dink net as die Afrikaners van die 70’s die Vrydag Bederf gesien het. Dan het iemand seker furiously vir my gebid en iemand anders my probeer vermoor deur ‘n bom in my kar te plant. Gelukkig lewe ons in ‘n slimmer tyd. Die oogklappies is besig om af te kom.

Kyk net wat is besig om hier te gebeur, en jy is deel van dit. Mense soos Dylan kan vir my foto’s stuur soos die een heel onder aan vadag se Vrydag Bederf. As dit nie was vir die internet nie sou Dylan en ek most liekly nooit kontak gemaak het met mekaar nie. As dit nie was vir die internet nie sou jy nie elke Vrydag die Vrydag Bederf kon sien nie.

Dankie dat jy deel is van die verandering . Geniet die Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *