Snorgustus 2011 party van die jaar

Augustus is ‘n wonderlike maand vir die wat wil party. Oppikoppi die naweek en dan op 27 Augustus is dit Snorgustus 2011 by Aandklas Hatfield. Ons fier Posduif se verjaarsdag, ons gaan suip, ons gaan dans en ons gaan pryse weg gee. Kom drink ‘n brannas en coke saam met ons (daar gaan ‘n Klipdrift promotion wees) en party saam met ons. Moenie worrie nie ons sal ook die rugby wil kyk, so kom kyk dit sommer saam met ons by Snorgustus 2011.

1 Response

  1. August 29, 2014

    […] dink daaraan om 'n gevaaalik.com event te hou weer, vir 'n slag. Die laaste gevaaalik.com event was Snorgustus, way back in 2011. Ons het 'n paar planne maar wil ook graag weet of enige van julle sal wil 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"