Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Reis en kos theme geheime video en Random Gevaaalikhede

Ek is ‘n fan van Anthony Bourdain. Ek het onlangs weer Parts Unknown begin kyk op Netflix. Ek gaan vir so paar dae in die bosveld wees en die boek wat ek saam vat is Kitchen Confidential. Indien jy die reeks al gekyk het en die boek al gelees het, jy kan dit maar weer doen. Anthony Bourdain is ‘n groot fan van Hunter S. Thompson ook gewees. As jy enige van sy boeke lees of selfs sy TV-reekse kyk sal jy dit kan sien.

Ek hou ook van Josh Homme, en van sy soortvan band Queens of the Stone Age. Mark Lanegan is deel van die soortvan band Queens of the Stone Age. Toe Anthony Bourdain ‘n theme song gesoek het vir sy nuwe CNN Travel/Food show, het Josh Homme en Mark Lanegan reg gesit om ‘n theme song te skryf. Bourdain hetreguit erken dat hulle probeer het om iets soortgelyk aan “Wonderful World” probeer maak het, maar as ‘n theme song. Vandag se geheime video is daardie theme song en ‘n interview met Anthony Bourdain oor daardie theme song.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *