Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Looks that kill geheime video en Random Gevaaalikhede

Ek het Maandagaand “The Dirt” gekyk. Die Netflix fliek, gebasseer op die biografie van Motley Crue. Dit is die kyk werd, al is jy nie ‘n fan van 80s hair metal nie. Love ’em or hate ’em, jy kan nie ontken dat Nikki Sixx en Mick Mars saam van die coolste riffs geskryf het van alle tye nie. Soos byvoorbeeld hierdie great song “Looks that kill”.

Geniet die week se geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Ek stel voor jy kry vir jouself ‘n GVLK hempie deur die image hier onder te click.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *