Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede om rekeninge te betaal

Soos van julle sal weet, Isuzu sponsor ons die laaste ruk met so bietjie geldjies sodat hulle julle (ons gehoor) kan vertel van hulle nuwe bakkie. Wanneer ons sê ons het die nuwe KB 300 gaan test drive, vra ons nie watter bakkie is die beste bakkie nie. Ons vertel julle dat die nuwe KB 300 befok is want hy het alles van Bluetooth tot Wi-Fi. Ons kies nie spanne hier by gevaaalik.com nie.

Ja, daar is baie ander cool bakkies daar buite. Van hulle gaan staan langs die pad, van hulle word heeltyd gesteel oor hul parte in Taxis pas. Net Isuzu help om ons rekeninge te betaal. So fokof asseblief met jou “My bakkie is beter as jou bakkie kak.”. Anders gaan ek uit my pad uit gaan om uit te vind of jou ma beter blow jobs kan gee as enige van die ander blow jobs wat ek al gehad het.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20151119

Random Gevaaalikhede 20151119 (11)

Random Gevaaalikhede 20151119 (10)

Random Gevaaalikhede 20151119 (9)

Random Gevaaalikhede 20151119 (8)

Random Gevaaalikhede 20151119 (7)

Gevaaalik Podcast #48

Luister na die nuutste podcast episode: #49 – Thank you for not smoking

Random Gevaaalikhede 20151119 (6)

Random Gevaaalikhede 20151119 (5)

Random Gevaaalikhede 20151119 (4)

Random Gevaaalikhede 20151119 (3)

Random Gevaaalikhede 20151119 (2)

Random Gevaaalikhede 20151119 (2)

Beer pong is nie net vir mense uit die Bybel nie. Jy kan jou eie beer pong kit hier koop.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *