Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is ‘n dag laat

Ja, die Random Gevaaalikhede is laat. My bad. Ek was gister besigom dinge te leer op die City Sightseeing bus hier in Kaapstad. Hier is vir julle twee goed wat ek geleer het: Jy lyk nie net soos ‘n toeris as jy foto’s van alles neem met jou iPad nie, jy lyk ook soos ‘n doos. En borsvoed in die publiek is 100 keer meer afsittend as dit agter op ‘n groot rooi open-top bus gedoen word.

Geniet die baie laat edition Random Gevaaalikhede.

Craft Punk met Fokofpolisiekar

Vanaand vier Fokofpolisiekar die launch van hul eerste craft bier “Dagdronk” by The Assembly in Kaapstad. Pre-Sale Kaartjies is te koop deur Webtickets teen R60, maar jy gaan moet spring want ek dink nie daar is veel van hulle oor nie. Of jy kan R80 betaal by die deur. Ek hoor van die manne van Fokofpolisiekar gaan ook deur die loop van die aand DJ speel. Kom maak ‘n draai vanaand 13 Februarie, en julle sal my daar sien. Vir meer besonderhede, gaan loer na die Facebook event page.

Random Gevaaalikhede 20150212

Random Gevaaalikhede 20150212

Random Gevaaalikhede 20150212

Random Gevaaalikhede 20150212 (9)

Random Gevaaalikhede 20150212 (8)

Random Gevaaalikhede 20150212 (7)

Random Gevaaalikhede 20150212 (6)

Random Gevaaalikhede 20150212 (5)

Random Gevaaalikhede 20150212 (4)

Random Gevaaalikhede 20150212 (3)

Random Gevaaalikhede 20150212 (2)

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *