Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rain When I Die – Alice in Chains

Dirt is die tweede album deur Alice in Chains. Die album is in 1992 vrygestel en het al meer al 5 miljoen copies verkoop. Dit is by ver Alice in Chains se top verkoper, en met rede.

Alice in Chains Dirt

Dit is altyd baie objektief as dit kom by die betekenis van songs of lirieke, vir elke persoon beteken ‘n song of lirieke iets anders. Dirt is vir my ‘n album oor  Layne Staley se geveg met dwelms, veral heroin. Dit is geen geheim dat Staley gesukkel het met dwelms nie, veral heroin. Dit is asof Staley geweet het hy gaan eventually die geveg met heroin verloor en “Rain When I Die” is die song waar Staley dit sê hardop vir homself en almal anders.

Dit kan seker ook gesien word as ‘n love song, maar ek dink die dame vir wie hy sing is ‘n metafoor vir heroin. Luister die awesome song van die awesome album af en besluit vir jouself. “Did she call my name? I think it’s gonna rain, when I die.” Rest in peace Layne Staley.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *