Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

30Aug/122

Podcast met Dan Patlansky

Die afgelope naweek was dit Park Acoustics en een van die performances was deur Dan Patlansky. Ons het bietjie gesit en met hom en die res van sy band gechat oor allerhande goed. Van watter stad is beter, Kaapstad of Pretoria, tot by watter tipe musiek ons luister en wanneer ons eerste begin luister het na musiek.

Geniet hierdie een. Dit was 'n awesome chat want Dan en sy band is almal 'n spul befokte dudes. As jy vir Dan wil sien in die Pretoria area, luister goed, want ons noem sy shows wat hierdie week gebeur en ek dink een is vanaand nog.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Gevaaalike Podcast #2
Binnebek Banter Nommer 5
gevaaalik.com Podcast #16

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “Podcast met Dan Patlansky

  1. Julle moet bietjie aan die sound production werk. Levels is orals oor die vloer en klink of julle dit in ‘n tonnel op ‘n sigaretboksie opgeneem het.

  2. Hoe het jy geweet waar ons dit opgeneem het Boet? Volg jy ons rond?

    In alle ernstigheid. Behoorlike equipment kos geld en dit is ongelukkig iets wat ons nie tonne van het nie. So tot en met ons advertisers of sponsors kry wat sal uithaal en wys vir equipment sal dit maar doen soos ons dit tans het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers