Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #35: The Wayne Chronicles Part 2

Skollie kom huistoe

Hier is ons weer. Nog ‘n gevaaalik.com Podcast. Die week het ons vir Wayne terug om “The Wayne Chronicles” verder te vat. Meer as dit hoef ek jou regtig nie te vertel nie. Onthou jy kan ‘n kas Castel Lite Lime wen, van daardie 440ml blikkies. maak asb. seker jy gebruik ‘n regte e-mail adres as jy jou antwoord los in die comments, sodat ons jou kan kontak en jou bier by jou kan uitkry.

Geniet die week se “The Wayne Chronicles: Skollie kom huistoe”

You may also like...

6 Responses

  1. Jaco says:

    Jir, ons moan te maklik oor kak.

  2. Jaco says:

    Hoerskool (Die?) Fakkel

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Jaco: Dit is reg. Die kas Caste Lite Lime is joune!

  4. errol says:

    waar is al die manne en girls wat saam met ons in Die Fakkel Hoe”r skool was ?

  5. errol says:

    whayne jy het vergeet van die girls op die sokkie aande .en ons escape root deur die toilet venster op die tweede vloer

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @errol: Hey bra. Ek paas jou kontak besonderhede aan na Wayne. Bly jy het die podcast gehoor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *