Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dinosaur at Breakfast

So twee weke terug het ek Jurassic World gaan kyk. Dit is ‘n cool fliek en dit het my vir ‘n baie klein oomblik laat voel asof ek ‘n Raptor van my wil hê. Velociraptor die dinosaur, nie die bakkie nie jou zefgat. Ek het vinnig besluit dat ek nie ‘n killer wil hê vir ‘n troeteldier nie.

Breakfast with a Dinosaur

Hier is ‘n kort 01:08 video wat probeer om ‘n scenario te skep waar ‘n Raptor sy eienaar join vir breakfast. Vir een of ander rede dink ek dat dit in die regte lewe met heelwat meer dood sal eindig.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *