Vrydag Bederf sit lood in jou potlood

As alles goed gegaan het, hike ek nou in Magoebaskloof. Dus is die Vrydag Bederf vooraf gemaak. Eintlik is al die Vrydag Bederfies vooraf gemaak, hierdie een is net ‘n paar dae vooraf gemaak. Bliksem, maar ek kyk mooi na julle. Nie dat julle omgee hieroor nie, julle is net hier om na die gevaaalike dames te kyk. Julle moet die res van julle dag by die werk en die naweek wat voorl√™ geniet.

Ek gaan probeer om myself weer bietjie ge-center te kry hierdie naweek met die hulp van die natuur en fokken stilte. Moenie oor die naweek te veel van my of Robbies verwag nie, ek hoor daar is fokkol selfoonontvangs daar waar ons nou is.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

 

You may also like...

1 Response

  1. TANK says:

    fok asb nou is ek bederf

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *