Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Net ‘n lekker voorsmaakie.

Net om julle bietjie opgewonde te maak vir volgende week, gaan ons julle tart met een foto van ons nuutste gevaaalike dame. Yolandi Malherbe se interview gaan volgende week op gevaaalik.com verskyn. Sy gaan ‘n paar fototjies met ons en ons lesers deel wat jy nog nêrens van tevore gesien het nie. Dis reg ja, ‘n gevaaalik.com exclusive. So lekker lippe af lek tot dan. As julle mooi genoeg vrae hier op die comments mag die interview dalk sommer vroeg  vroeg volgende week op die site wees. Andersins gaan julle maar moet wag tot so Donderdag of Vrydag se cunt!

You may also like...

5 Responses

  1. riempies says:

    ai, sal darem like om my kop daar neer te le… 😀

  2. YNM says:

    Dis Donderdag en ek het nog niks gesien nie. Kom nou manne, julle is nie gevaaalik genoeg nie.

  3. Stix says:

    Planne het so bietjie verander YNM. Jy moet nou jou vrae hier vir ons los wat jy aan Juicy Jemma a.k.a Yolandi Malherbe wil rig. Dan stuur ons die vragies aan na haar toe. Dan antwoord sy jou vraag en ons sit dit op gevaaalik.com. So waarvoor staan jy net daar? Los jou vraag sommer nou hier iewers in die comments!

  4. Paalry says:

    Nog Jemma … betaal iemand anders om te kiek

  1. January 27, 2011

    […] This post was mentioned on Twitter by Yolandi Malherbe, gevaaalikcom. gevaaalikcom said: Ietsie om jou lippe oor af te lek. @JuicyJemma volgende week op gevaaalik.com, http://x5s.c11.mytemp.website/net-n-lekker-voorsmakie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *