Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

2Nov/110

Stoute Boudjies met Yolandi Malherbe

Woensdag. Die week is darem halfpad. Ek en Monkey Marcel het gisteraand nog 'n gevaaalike podcast record. Ek het dus vanoggend met 'n babbie opgestaan. Julle sal môre die nuwe podcast op die site kan kry.

Die derde foto in hierdie week se Stoute Boudjies is niemand anders as Yolandi Malherbe nie. Dié van julle wat nou al vir 'n rukkie saam met ons is, sal weet dat ons al 'n paar dinge saam met dié gevaaalike dame gedoen het. Onder andere 'n interview. Jy kan vir Yolandi hier op Twitter vind. Sy het vir ons gestem vir hierdie jaar se SA Blog Awards, as jy dit ook wil doen kan jy ons SA Blog Awards post uitcheck.

Dit is al van my kant af vandag. Verwag groter dinge van my môre, wanneer my kop nie so fokken klop nie. Geniet die Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf met Yolandi Malherbe
Jaded Ink Vrydag Bederf vir dié wat nie Koppi kon maak nie
Stoute Boudjies voor alles anders

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers