Gevaaalike Dames met Bier

Right, ons verjaarsdag party is vandag by Capital Craft! Daar gaan twee gevaaalike Movember dames wees vanaf 11:30 tot 14:30 om te help om jou op te sign vir die gevaaalik.com Movember groep. Dit is vir charity. Gepraat van charity, ons gaan beer-pong ook hê. R10 per persoon om te speel (bring jou eie bier), wenner hou sy R10, verloorder se R10 gaan vir Movember se fonds insameling.

Right, hier is dames wat bier geniet. Sien julle vanaf 10:30 by Capital Craft.

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (2)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (3)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (4)

visit evilmilk.com

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (7)

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (9)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (10)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (11)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (12)

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier (13)

visit evilmilk.com

visit evilmilk.com

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier

Nasionale Braaidag Gevaaalike Dames Bier

You may also like...

1 Response

  1. Johan says:

    Nou is ek dors!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *