Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Reeks Random Gevaaalikhede

Dit is ‘n interesante oefening om elke dag te sit en net die eerste ding wat in jou kop opduik neer te skryf. Ek doen dit self nou al vir naby aan 8 jaar. Ek skryf nie ‘n boek nie. Net so 100 – 350 woorde. Sonder om jouself te veel te bekommer oor wat aan die ander kan uit gaan kom. Dit doen niks vir my swak spelling of taalgebruik nie, want jy is nie veronderstel om te fokus op spelling nie. Jy moet net wat in jou kop is probeer uit kry op papier.

Party mense noem dit “journal” of “free writing”. Ek noem dit die kort paragrafies wat ek skryf elke dag vir hierdie site. Ek skryf ook elke week die gevaaalik.com Nuusbrief, ‘n email wat jy kry elke Vrydag en wat dan vir jou wys wat jy die afgelope week op gevaaalik.com gemis het.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Jy lewer net een keer, so koop vir jou ‘n GVLK hempie op komedie.co.za

Wil jy jou eie boom groei? Wil jy die beste gehalte sade koop? Alles wat jy moet weet oor weed sade koop in SA.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *