Taxi Violence – Deer in the Headlights Tour

Taxi Violence se Deer in the Headlights begin vandag. Taxi Violence is by ver een van ons beste local acts en is altyd awesome om live te sien. Hulle is verseker een van die bands wat ek nie gaan mis by Oppikoppi nie. As jy dus ‘n fan is van awesome rock musiek check die datums en venues hier onder en kry jou gat by een van hulle shows.


18th Mercury Live (Unplugged) Cape Town

19th Tanz Cafe, Johannesburg

20th Arcade Empire, Pretoria

21st Stones, Boksburg

28th The Assembly, Cape Town – with Van Coke Kartel


3rd Klein Libertas, Stellenbosch

8th  Wavehouse, Durban

9th Oppikoppi, Northam

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"