Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Gejaag na Vrydag Bederf

‘n Gejaag na Vrydag Bederf. Dit is wat jy die week sien. Nou voor almal op vakansie gaan is daar so baie om te doen. Ek het besluit om vir julle elkeen (wat dit wil hê natuurlik) die jaar ‘n kersgeskenkie te gee. Ek het nie veel om te gee nie, so dus gee ek vir jou my dagga-resepteboek for free, vandag. Dalk sien jy iets daar wat jy en jou vriende die vakansie kan probeer en geniet. Nie veel nie, maar darem R42 se iets.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *