Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en gevaaalike email

Het jy geweet gevaaalik.com het ‘n nuusbrief? Oor die laaste paar weke was ek bietjie onder druk met werk (die goed wat die rekeninge betaal) en dus het die nuusbrief nie uitgegaan soos hy moes nie. Natuurlik het ek so paar emails ontvang oor die laaste paar weke wat vra hoekom hulle nie meer die gevaaalik.com nuusbrief kry nie. Nou sal ek maar weer skouer aan die wiel moet sit om weekliks vir julle die nuusbrief te stuur.

Jy kan jou naam en email op hierdie page los, en dan sal jy ook die gevaaalik.com nuusbrief kry. Moet nie kommer nie, meeste wat jy sal kry is een email ‘n week. Ek fokken haat spam.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

 

You may also like...

1 Response

  1. Jan Venter says:

    Ek soek die nuusbrief met ‘n seer hart!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *