Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Luister na Tool se eerste nuwe musiek in 13 jaar

‘Fear Inoculum’ is die eerste nuwe musiek van Tool in 13 jaar. Die song is kraakvars en het vanmiddag gedrop nadat Adam Jones gister ‘n teaser op sy Instagram gepost het.

Daar was al die twee nuwe songs wat hullelive gespeel het wat natuurlik ooral op die internet is, maar ‘Fear Inoculum’ is die eerste amptelike nuwe musiek van Tool sedert 2006 se 10,000 Days. Wat kan jy verwag van die nuwe Tool song? Iets watbaie klink soos die ouer Tool, al is 10,000 Days ook eintlik op die stadium ouer Tool.

Dit klink soos fokken Tool, ok? En dit is fokken awesom.

Luister die song hier onder en laat weet my wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *