Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lekker braai vandag met Vrydag Bederf

Van die tye wat ek al die gelukkigste was, of wat ek die meeste geniet het of wat ek die hardste gelag het was langs ‘n braai, of ‘n vuur waar daar gebraai gaan word. Vandag is ‘n dag om lekker tye te hê saam met jou vriende en familie om ‘n braai.

Geniet die week se Vrydag Bederf en ook jou braai op braaidag vandag.

vrydag-bederf-20160923

vrydag-bederf-20160923

vrydag-bederf-20160923-11

vrydag-bederf-20160923-10

vrydag-bederf-20160923-9

vrydag-bederf-20160923-8

vrydag-bederf-20160923-7

vrydag-bederf-20160923-6

vrydag-bederf-20160923-5

vrydag-bederf-20160923-4

vrydag-bederf-20160923-3

vrydag-bederf-20160923-2

vrydag-bederf-20160923-2

Lekker gebraai tjom? Hou sommer nou op om daardie woord tjom te gebruik. Jy lewe nie in ‘n episode van 7de Laan nie.

Affies Jocks

You may also like...

9 Responses

  1. Attie says:

    Sou baie cool wees as Vrydag bederf weer eendag soms op die Vrydag al gepost word…

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Attie: Sou nice gewees het as al wat ek hoef te doen om gevaaalik.com aan die gang te hou was om seker te maak de Vrydag Bederf maak dit tot op die site elke Vrydag. Ongelukkig betaal die Vrydag Bederf nie die rekeninge nie. Jammer die laaste paar weke is ek bietjie vertraag met die posting, maar ek moet geld probeer maak om die site aan die gang te hou en dit kom soms in die pad van die lekkerder goed doen, soos die Vrydag Bederf.

  3. Vannhh says:

    2016: Ruan Stix Fourie se “jaar van die straathoek” 😉

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Hahahaha. Sad but true. Ek mag dalk net vir my maar weer ‘n job moet begin soek en dan gaan dit die einde van gevaaalik.com wees.

  5. Hendrik says:

    Ja, Vrydag Bederf betaal seker nie die rekeninge nie, maar dis al wat ons na die site toe laat kom…..

  6. Van says:

    j se heel tyt j brai mr j dun niks ynlik ni!!!! j is i poes!!!!

  7. Vannhh says:

    @Hendrik: Ek like die gevaaalikhede ook. Net n jammer ons het nie baie local hotties wat gevaaalik visit en wat bietjie wil afshow met pics nie.

    @Van: Jir moet jy nou alweer kom staan en n nat naai wees? Get a life dude.

  8. Ruan Stix Fourie says:

    @Van: Vir party van ons is braai werk liefietjie.

  9. Ruan Stix Fourie says:

    @Hendrik: Dit is al wat party van julle na die site bring Hendrik. Moet nie so in broad strokes praat nie dude, ander mense het meer stimilasie nodig as prentjies van mooi girls om hul dag deur te maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *