Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies voor Super Rugby

Die tyd raak min. Vrydag Begin die Super Rugby-reeks vir 2012. Pienk Bulle. Wynand Olivier het highlights in sy hare en Francois Hougaard gebruik ‘n straightener op sy mullet. Hoekom is mense verbaas dat hulle nou in pienk truie gaan begin speel? Is jy kwaad vir die Bulle, gee jy om oor die kleur van hulle truie? Laat Stoute Boudjies jou help beter voel.

As jy scheme jy weet meer van rugby as ons hier by gevaaalik.com moet jy dit bewys in ons Superbru pool. As jy die beste is kan jy elke naweek ‘n bottel Jägermeister wen. Met trots geborg deur Jägermeister. Klik hier vir meer informasie.

Ok genoeg. Hier is die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *