Lamb of God South Africa 2014
Lamb of God is oppad Suid-Afrika toe. Niks is nog confirm nie, maar Computicket het opgefok en die kat uit die sak gelaat op hulle website gister. 24 Januarie 2014 is die datum wat...
Lamb of God is oppad Suid-Afrika toe. Niks is nog confirm nie, maar Computicket het opgefok en die kat uit die sak gelaat op hulle website gister. 24 Januarie 2014 is die datum wat...
More More al julle gevaaalike mense. Die einde van die wêreld is waarlik naby, aardbewings, nuclear disasters en die Leeus wat ‘n Super 15 game wen! Ok vlou joke ek weet maar ek moes...
Dis 01 Desember& hier in sonnige Suid Afrika is dit Nasionale HIV/VIGS Dag. As jy die gevaaalike virus opgedoen het weens ‘n vuil& maklike dame wat vir jou gelieg het,of andersom,het ons tonne simpatie....