Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

31Jan/120

Corey Taylor Acoustic

Meeste mense ken vir Corey Taylor van Slipknot-faam. Die aggressiewe "vuilbek" wat skree en die crowd oortuig om die wall of death te doen. Corey Taylor het 'n ander kant ook. 'n Acoustic kant.

So rukkie gelede het Corey deur sy Twitter laat weet dat hy saam met Dave Grohl 'n song record het. Wanneer jy die video hieronder sien van Corey se cover van "Everlong" (van Foo Fighters) sal jy miskien verstaan hoekom Dave Grohl nie omgegee het om saam met Corey 'n song te record nie.

Pearl Jam se "Black" is een van die beste rustige songs wat nog ooit geskryf is. Nie baie mense kan Pearl Jam cover nie omdat Eddie Vedder se stem sekerlik die beste stem is wat al uit rock musiek gekom het. Corey Taylor het die challenge accept en doen 'n cover van "Black". En hy mag maar. Hier is 'n video daarvan ook. Verskoon maar die kak kamerawerk, luister maar net na die song.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag is vir Party Party Party!
The Avengers
Photoshop - Beste skoonheidsproduk ter wêreld

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers