Stoute Boudjies vir Hump Day

Jy voel soos ‘n klein seuntjie op kersdag. Maar hierdie is nie geskenke wat jy gaan oopmaak nie (as jy een van hierdie kan oopmaak is jy ‘n lucky ou), hierdie is foto’s wat jou dag gaan maak. Stoute Boudjies is hier vir jou plesier. Wag asseblief net tot jy by die huis is voor jy jou plesier kry. Die mense in jou kantoor het nie nodig om dit (jou gansnek) te sien nie.

Vanaand record ek en Monkey Marcel nog ‘n podcast. Die keer gaan daar dalk ‘n derde persoon ook wees. As jy idees het vir die podcast of as jy net ‘n shout out soek stuur vir my ‘n mail by stix (at) gevaaalik.com. Los ‘n message op ons Facebook page se wall of stuur vir ons ‘n boodskap via Twitter. Jy kan selfs vir Monkey Marcel op sy Twitter KONTak. Of los net ‘n comment hier op die site. Gee voorstelle, vertel ons wat jy dink, of smeek net dat ons jou naam noem.

Hier is die week se Stoute Boudjies. Geniet dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *