Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Juliette Lewis – Hardly Wait

Baie min actors (of actresses in die geval) kan rock stars ook wees. Juliette Lewis is een van die min actresses wat al in baie cool movies was en ook ‘n suksesvolle band het.

Die eerste keer wat ek vir Juliette Lewis hoor sing het was baie jare terug in die fliek Strange Days. Ek kan eerlikwaar niks van die fliek onthou anders as die scene waar Juliette op ‘n stage was en die song “Hardly Wait” gesing het nie. Sy het in die scene ‘n baie skimpy rokkie aan gehad en daardie stem drup van die sex.

Nou nog hoor ek net die song en dan kap ek ‘n paal. Sy en haar musiek is verseker nie almal se smaak nie, maar ek sal altyd ‘n plekkie hê vir haar in my bed.

Hier onder is die scene uit Strange Days en ook so paar foto’s van Juliette Lewis. Jy kan die hele song luister heel onder aan die post.

Juliette Lewis (2)

Juliette Lewis (3)

Juliette Lewis (4)

Juliette Lewis (5)

Juliette Lewis (6)

You may also like...

2 Responses

  1. cyril says:

    Ja nee kyk sy loop oor van die seks.
    Daai lippies van haar lyk so lekker soenbaar
    From Dusk till Dawn is een van my gunstelinge waar sy a barely legal prikkel poppie in speel.

  1. July 8, 2015

    […] is hier. Vir ‘n oomblik het dit gelyk of jy eers more die Stoute Boudjies sou sien. Die Juliette Lewis post van vroër vandag sou moes doen, maar ons het julle gister so bietjie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *