Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jozi Tens en ons gee kaartjies weg

Die baie populêre Cape Town Tens het bekend gemaak dat hulle die Jozi Tens vanjaar gaan launch op 14 en 15 September by die Pirates Rugby Club in Parkhurst.

Joburg Tens

Cape Town Tens, wat tans die grootste Tens (soos sevens rugby maar met tien spelers) toernooi in die wêreld is, kom uiteindelik Johannesburg toe. Daar neem 30 spanne deel oor twee divisies (Heavy Beer en Light Beer divisie) sodat ‘n span van enige skill level kan deelneem.

Van die veld af (waar ek meeste van die tyd gaan wees) gaan daar lekker geparty word by die biertent. Daar gaan great musiek wees soos Ard Matthews, Me & Mr Brown, DJ Sox en Gareth Cliff gaan ook bietjie musiek maak. Die Jozi Tens is vir die hele familie so daar gaan ‘n kids entertainment section wees om die kinders besig te hou tewyl die groot mense party. Daar is ook ‘n “Women’s Zone” vir die dames.

Daar gaan ‘n “best dressed” kompetisie wees die Vrydagaand en die tema is “Tight and Bright”. Dink spandex en neonkleure. Twee wenners gaan gekies word en die twee wen dan ‘n all-expenses paid trip na Kaapstad vir die Cape Town Tens in Februarie 2013. Die wenners het ook die kans om ‘n trippy te wen na die Hong Kong Tens en Hong Kong Sevens in 2013.

Ek gaan dit beslis bywoon, want dit gaan moer baie fun wees. Kaartjies kos R100 per persoon, R50 vir studente en kinders onder 12 kan verniet ingaan. Koop jou kaartjie nou deur www.webtickets.co.za/jozitens en kom join die fun. Gaan loer na die Jozi Tens website vir meer informasie en volg al die aksie op Twitter by @tensrugby.

Ons het vier kaartjies na die Jozi Tens met vier R100 booze vouchers om weg te gee. Dit kan nie makliker wees om in te skryf nie. Al wat jy moet doen is comment hier onder en ons vertel wat sou jy jou Jozi Tens span genoem het. Snaakste vier wen. Maak seker jy gebruik ‘n regte e-mail adres sodat ons jou in die hande kan kry as jy wen. Ons kondig die wenners op 12 September 2012 aan.

Tens is great want dit het altyd baie aksie (nie so boring soos 15 speler rugby nie). Kom maak ‘n draai en kom drink ‘n paar biere saam met ons. Sien julle daar!

You may also like...

11 Responses

  1. Spermy says:

    Hi I would call my team The Spermanator, and I think such events are great in Johannesburg. So gevaaalik team let me win some tickets for me and the boys.

  2. Clownpoop says:

    Ek sou my span “DIE RIOOLBORE” genoem het.. vir obvious reasons moet die ander span se lede te bang wees (vir te veel full on kontak) om uit te vind hoekom juis die naam… Klink na ‘n wen-wen situasie.

  3. DapperTrapper says:

    My meisie sê ek moet my span die Gas Chambers noem omdat ek baie poep en haar soms (ek dink sy oordryf) haar vergas met wat daar uitkom.

  4. Emile says:

    The 69ers want well ja 69 is baie nice!

  5. Pigeon says:

    Ek dink ‘n goeie naam sal “Die Clit-rowe” wees.. Want dis ‘n gevaarlike naam, en basies die mees intimiderende ding ooit..

  6. D-Money says:

    My span sal “Die Vlak-kante” genoem word.. want dis P-cool!! JOZI10s in my gesig, nou!!!

  7. Pigeon says:

    My ander span sal definitief “DIE VOORVELLE PELLE” wees.. Ons is net n klomp baie tight ouens!

  8. KB says:

    My span sal die “Suid-Arabiese Spoedvisse” genoem word.

  9. Martin says:

    Ek sal my Jozi Tens wenspan die Octopoes TenTackles noem.

  10. Mardy says:

    The Intense Tens! Toe, laat my wen!

  11. Die M-Been says:

    Ten Men One Cup / Die Balhorige Balskoppers

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *