SYNW X Bacardi Present: The Dollfins, Beach Party & Friends

Woensdag 16 Januarie 2013 gaan The Assembly weer ‘n lekker party gooi met lekker live musiek. Daar gaan cheap drinks wees in die vorm van R10 ‘n bier en R20 ‘n double en mix. Wie gaan jy kan sien? The Dollfins, Beach Party, Crossfire Collision, Changeling, He-Man Woman Haters Club en nog meer.

Gaan loer gerus na die Facebook Event page vir meer info. R30 kry jou in by die deur en dinge begin 21:00.

SYNW-dollfins

Ons het 2 pare kaartjies om weg te gee. Los net ‘n comment hier onder en jy kan wen. Maklik. Obviously moet jy bo 18 wees om in te skryf. Gebruik jou regte e-mail adres sodat ons jou kan kontak en jou laat weet jy het gewen. Geen gegrens sal eers na geluister word nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *