Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

James Bond – Skyfall

Ek is van kleins af ‘n groot fan van die James Bond flieks. Dit is altyd entertaining. Ek onthou toe hulle dit bekend gemaak het dat Daniel Craig die nuwe James Bond gaan wees. Ek het nie gedink dit is ‘n goeie idee nie. ‘n Blonde James Bond. Regtig? Ek moet erken dat hy nou my gunsteling James Bond nog is. Dit is hoekom ek bly was om hierdie teaser video vir Skyfall te kry op YouTube. Lyk of hierdie deel van die James Bond storie weer vol aksie gaan wees.

Gaan dié ‘n goeie James Bond fliek wees? Is Daniel Craig ‘n kak as James Bond? Check die teaser trailer vir Skyfall hier onder.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *