Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? podcast met Stix 02-04-2019

Ek was missing vir so paar weke. Indien jy my volg op Instagram sal jy weet dat ek bietjie toergids gespeel het vir twee van my Amerikaanse vriende wat Suid-Afrika toe gekom het vir die eerste keer. En nou ‘n “Hoe was jou naweek? podcast”.

Ek het twee weke gemis met die podcast en in die episode praat ek oor meestal die tyd wat ek saam met die Amerikaners spandeer het. Ons was vir 4 dae in die Kruger Wildtuin. Dit was interesant om te sien hoe Amerikaners wat nog nooit buite die VSA was Suid-Afrika ervaar.

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *