Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #56 – Penis Picture Podcast

Ja, ons verduidelik die pentjie hier onder baie mooi in die week se podcast. In die week se episode record ons in Hell’s Kitchen in Melville. Ons try die kos en die bier en gee ‘n review wat miskien bietjie te eerlik is. Ons praat ook oor Sven se lewe as kind en toe hy 6 maande in Gauteng en dan 6 maande in die Kaap gelewe het, vir so paar jaar.

gevaaalik.comedy Podcast #56 - Penis Picture Podcast

Dankie dat jy luister. Groot soene van ons kan af om dankie te sê. Onthou om te subscribe op iTunes en ‘n rating/comment te los. Jy kan vir Sven follow op Instagram by @sventasties of vir my by @gevaaalikdotcom.

You may also like...

2 Responses

  1. January 29, 2016

    […] Nuwe Afrikaans podcast vir jou ore: gevaaalik.comedy Podcast #56 – Penis Picture Podcast […]

  2. February 1, 2016

    […] na die nuutste episode van ons podcast hier, en subscribe sommer op iTunes […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *