Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Harde werk en nou Random Gevaaalikhede

Vir baie van ons is dit vandag alweer terug op kantoor. Vir party eers later in die week, en as jy regtig lucky is, dan het jy tot volgende week Maandag. Dit punt is dat die vakansie verby is, nou moet jy weer terug graft toe. Dit is nou as jy wil aanhou daai kar ry en in jou huis bly.

Random Gevaaalikhede 20160104 (5)

Presies daarom is dit nodig vir iets soos die Random Gevaaalikhede, sodat jy ‘n breuk kan vat of kan vergeet van die dag wat verby is se werk. Dit help om jou kop reguit op jou lyf te hou.

 

As jy wil kan jy selfs na die Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf ook gaan kyk. Die rare adventurer gee die gevaaalik.comedy Podcast ‘n luister en teken op vir die weeklikse nuusbrief sodat hulle niks mis nie.

Nuwe lesers en die van julle wat al van die begin af saam met ons is, die is gevaaalik.com. Die gevaaalikste Afrikaans website op die internet dansbaan.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160104 (12)

Random Gevaaalikhede 20160104

Random Gevaaalikhede 20160104 (11)

Random Gevaaalikhede 20160104 (10)

Random Gevaaalikhede 20160104 (9)

Random Gevaaalikhede 20160104 (8)

Random Gevaaalikhede 20160104 (7)

Random Gevaaalikhede 20160104 (6)

Random Gevaaalikhede 20160104 (4)

Random Gevaaalikhede 20160104 (3)

Random Gevaaalikhede 20160104 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *