Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Verf my doos zef en sit my in die Durban Box

My reis na Durbs het weer menigte zef konte ontbloot, kyk dis n kak lekker plek om vakansie te hou maar meeste mense daar bly aan die verkeerde cunt van die spoor. Hier is n paar kiekies wat ek net moes neem om vir julle classy mense te wys.

Die manne by die see like nog altyd die karre en die blaar het seker probeer om sy Golfie extra bedoos te accesorize, dit lyk asof hy die gevaaalike sticker met n mengsel van steel putty en prestick aanmekaar geslaan het, sy spelling is darem 100% korrek:

 
Selfs die Fruit & Veg het deelgeneem aan die zef speletjie wat huidiglik die rondtes in Durbs doen. Die game “Vagina fruit ” is blykbaar na Julius vernoem en hier is 2010 se wenner:

Geen zefpens is volledig sonder sy mes nie, as jy n mes het wat kleur verander in die son is jy EXTRA gevaaalik. Die eienaar van hierdie mes is blykbaar die baas van die streets in Durbs, hierdie mes besorg sy eienaar serious street cred.


Durban…daar waar die manne gevaaaliker is as n kondoom in n klooster!

Hou die knee reguit en gee jou hart vir Hilbrow.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *