Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hansel and Gretel – Witch Hunters

Dit is geen geheim dat Hollywood nie meer baie vars idees het nie. Dus is dit glad nie verbased dat al hoe meer sprokiesvehale nou in flieks in gemaak word nie. Hansel and Gretel – Witch Hunters is die nuutste fliek wat ‘n nuwe, donkerder twist sit op die ou sprokiesvehaal Hansie en Grietjie.

Ek is ‘n sucker vir monster series en flieks en die trailer laat dit lyk asof ek die een gaan geniet. Dit mag dalk net soos Abraham Lincon: Vampire Hunter so belaglik wees dat dit awesome is. Plus Gretel is hot en dit maak dit altyd makliker om enige fliek te kyk as daar ‘n gevaaalike dame in die fliek is. Check die trailer hier onder en laat weet my wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *