Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

29Mar/120

GTA IV review deur Zero Punctuation

As jy like van games speel op jou Xbox, Playstation of rekenaar is daar 'n redelike goeie kans dat jy al Grand Theft Auto IV gespeel het. Ja, GTA IV gaan meestal oor hoeveel mense jy kan doodry op die sypaadjies terwyl die polisie jou jaag en S.W.A.T teams roadblocks maak om jou te probeer stop voor jy die hele populasie van die stad vermoor. Dit en jy doen so nou en dan mission vir mense wat jou betaal, sodat jy geld het om groter gewere te koop om mense makliker te kan vermoor.

Zero Punctuation doen 'n great review van die game. Dit is nie net 'n review nie dit is fokken snaaks ook. Check die video hier onder.



Soortgelyke gevaaalikhede:

Chuck Norris vs Pac Man
GTA V: Ontmoet die karakters
BattleBlock Theater - Release date trailer

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers