Dronk ou sing Bohemian Rhapsody

Ja hy sing “Bohemian Rhapsody” van Queen agter in die polisie se kar. Vat dit as ‘n les: As jy so gaan party die naweek en jy is te dronk om te bestuur laat ‘n buddy jou eerder huis toe bestuur en dan sing jy jou longe uit op ‘n classic ballad. Eerder dit as wat jy agter in ‘n cheese van moet probeer sing en jou audience is twee Nigeriese bra’s jou probeer gag met hulle vleisknuppels. Die ou het passie en al wat ek heeltyd vir hom wil sê is: “Sing my bra, sing!”

You may also like...

1 Response

  1. Jean Kriek says:

    Sing my maat! Sing!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *